Parkwooneenhede

29/10/2025

Parkwooneenhede

Sandbaai het 15 groot oop stukke grond wat baie verwaarloos word, maar tot almal se voordeel aangewend kan word, deur dit gedeeltelik vir bewoning te ontwikkel.   Kleiner, netter en bruikbaarder is baie beter as wat die meeste parke nou is.  Baie geld kan op die manier vrygestel word, wat weer vir ander projekte gebruik kan word, veral in die onmiddelike omgewing van die park wat ontwikkel word, sodat die inwoners kan voel dat hulle gee, maar eerste bevoordeel sal word.  

Sandbaai het 15 groot oop stukke grond wat baie verwaarloos word, maar tot almal se voordeel aangewend kan word, deur dit gedeeltelik vir bewoning te ontwikkel.   Dit sal nie vinnig gebeur nie, maar moet aangespreek word.   Sandbaaiers, veral in die onmiddelike omgewing van elke park, moet betrek word om parkwooneenhede te bou.   

Voorstelle?

© Copyright 2023 Sandbaai Forum
Designed & Hosted by Cetaya Digital
chevron-right