Closure of 5th Avenue
Street Maintenance / resealing
Traffic Calming
Storm water channel Golden Harvest
Maintenance of Streets, lights, flooding, anything else
Wall at the entrance of Sandbaai I
Meent Street Play Park
Cove Street 1603
Strate Sypaadjies en Stormwater
Die drie items is absoluut deel van mekaar en moet as sulks beplan, implimenteer en bestuur word. Dit bepaal die netheid en algemene indruk (aanspraak) van ons woonbuurt. Hier kan sommer aan ‘n hele paar projekte gelyke tyd gewerk word.
Solank die stormwaterslote funksioneer, sal netheid ‘n propleem bly en eindomswaardes negatief affekteer word. Met ‘n bietjie vindingrykheid moet strate, sypaadjies en opvangputte so gemaak word dat reënwater nie sommer net see toe gestuur word nie. Ons het elke drupel van “gewone reën” nodig om ons straatreserwes groen te hou, veral in die somer en vroeg herfs. Stormwater-afvoer moet ook effektief wees, veral waar water konsentreer word en moontlik skade kan veroorsaak.
Die sypaadjie aan die ooste kant van Hoofweg, suid van Jimmy Smith, af see toe, maak geen goeie indruk nie.
Ook die hoek van Kusweg, net bokant die pompstasie, het ernstige aandag nodig, omdat dit geen veilige deurgang aan voetgangers verleen nie, terwyl daar daagliks baie inwoners stap. Selfs ‘n groot deel van die teeroppervlak het aandag nodig om onnodige toekomstige koste te voorkom.
So kan baie “straatbehoeftes”, groot en klein op die lys kom en aandag kry.
Straatligte en ligte langs die Kusgebied
Sypaadjies en Stormwater
Instandhouding en opgradering van bestaande infrastruktuur.
Nuwe projekte
Planne
Voorkeurlys
Langtermyn bestuur en instandhouding.
van Stormwater.
Strate en Sypaadjies
Ander