

16 Januarie 2021
Dit is nie die Wykskomitee en of die Raadslid se werk om klagtes te hanteer nie. Klagtes kan hoogstens as 'n Subkomitee funksioneer, met die belangrikste doel om te sorg dat die Munisipaliteit hulle werk doen.
Die Mun bepaal dat enige persoon hulle kan bel om te kla oor wat pla. Moontlik ook te WhatsApp of te epos? Ons moet maar uitvind wat die fasiliteite is.
Sou die klag steeds nie aandag kry nie, moet die klag, volledig met datums en verwysingsnommer(s) na die Raadslid gestuur word, om dit met die Mun op te neem.
