Openbare toilete, ens

29/10/2025

Dit moet ook opgerig word, want veral werkers wat in die dorp werk en of wag vir werk, gebruik sommer enige bos.

 Wat van ‘n “optel en wag area”, by toilette, vanwaar selfs openbare vervoer, soos taxies kan funksioneer en werksoekers kan wag vir ‘n “werkie”.

© Copyright 2023 Sandbaai Forum
Designed & Hosted by Cetaya Digital
chevron-right