Veiligheid en sekuriteit
Daar is ‘n SSS, Sandbaai Safety and Security Association gestig, wat oorhoofs moet funksioneer.
Daar is verskeie fasette verbonde aan Sekuriteit en Veiligheid wat onderling moet skakel. Dit maak hierdie onderwerp omvattend en gekompliseerd. Die belangrikste is om ‘n toegewyde en bekwame span betrokke te kry wie sleutelpersone sal moet aanwys om in ‘n goed georganiseerde span te werk om waarnemings en “alarms” deur die publiek te kan hanteer en deur te voer na die regte reaksie-eenhede, waarvan die belangrikste die noodreaksie-eenheid is.
Beveiliging sluit buurtwagte, sekuriteitstelsels en reaksie-eenhede in.
As iemand in nood is, moet daar ‘n bemande noodnommer wees, waarvan elke Sandbaaier weet en waarop ‘n vinnige reaksiespan sal reageer.
Toegangbeheer behoort ingestel te word om ongewensde voetganger verkeer te beperk, veral langs die Oosgrens. Dit kan sakkekrappers, sokkerspelers, rolskaatsers, werksoekers, ens, baie beheer en beperk. Ons wil nie iemand se reg tot weg / deurgang ontneem nie, maar wil beslis nie verontrief word deur mense wat vir enige ander rede ons woonbuurt betree nie.
Skep vir die sokkerspelers en rolskaatsers fasiliteite in hulle areas.
Die sakkekrappers werk negatief in op die herwinningsprojek se wins?! Stop hulle by Oosendstr. Hulle los soms sake oop en of “dump” vuilgoed in die bosse langs die strate en parke. Hulle kan “herwinning” in die woonbuurte doen waar rommel elke dag oral gestort word.
Moenie kos uitsit nie, maar ondersteun organisasies wat kos gee, soos ……. Wie en waar?
Die bedelaars by robotte moet beslis nie geld kry nie, want ons skep ‘n groeiende probleem.
Naweekgangers moenie vuilgoed uitsit voor Dinsdag oggend nie en eienaars moet beboet word as dit anders gebeur. Daar kan Sondae vuilgoed by Schulphoek afgelaai word.
Die inbrekers en kwaaddoeners is die kleiner deel van die hoeveelheid ongewensde mense wat in Sandbaai beweeg, maar beslis die grootste probleem en die moeilikste om te beheer.
Buurtwagte moet geldelik ondersteun word tov direkte koste vir patrolering van ons strate en die Kuspaadjies. Voorstelle?
Kontakbesonderhede
CCTV kameras - Dave Chambers 082 453 6407
Schulphoek Action Group - Hugo Potgieter 082 453 8318
Gemeenskaps Polisie Forum - Boy Fyfer 073 436 9866
Sekuriteitsmaatskappye Safe ADT Serafin Security and Protection???
Nood-reaksie-eenheid
Buurtwagte
Sandbaai Buurtwag - Henk Marais
Alfa Buurtwag -
Wyknotule 17 Januarie 2023
The bush area at De Zandt is a concern. There are vagrants sleeping there, one of which is a lady with 2 small girls. There is also a lot of rubble, and it is very unsightly as well as lots of cut/dry/dead branches, with is a fire risk.
Recommended:
That Ms J Van Zyl send an e-mail to Cllr H Lombard stating all relevant information. She will then take it up with Cllr C Lerm.
Wykskomitee 18 Mei 2023
SHOPPING TROLLIES BEING USED BY VAGRANTS
It is suggested that better control/monitoring of the trollies take place at the entrances/exits at the mall, but we cannot tell a private organisation how to run its business.
Ms L Everts indicated that should you see someone with a trolly outside of the mall’s premises, you can report is to the police as that person is then in possession of a stolen item.
Noted