Die ontwikkeling van die skoolperseel moet aandag kry!! Ons soek nie weer ‘n verrassingsvoorstel nie. Wat ookal, dit moet in Sandbaai se beste belang aangewend word, soos moontlik vir sport en ontspanning, ‘n kliniek, plus versorging van bejaardes en selfs “step down” vir Sandbaaiers.
‘n Gedeelte kan selfs vir aftreewoonstelle aangewend word.
Voorstelle?!